Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Baby shower and gender reveal Campaign Logo

Baby shower and gender reveal Campaign

Ek wil graag n insameling hou vir my sussie. Sy weet nog nie ek doen hierdie nie maar ek sal een en elk wardeer wat ietsie gee. Ek wil he sy moet altyd hierdie daggie onthou en ek wil dit so lekker maak vir haar en spesiaal. Ons hou die gender reveal en die baby shower op een dag so ons wil dit so spesiaal as moontlik maak. Dit sal so baie beteken as iemand help. Sy sal so happy wees as sy weet sy het die beste daggie ooit gehad. Baie liefde vir die wat dit oorweeg om te help.

Statistics

Fundraising target

R 2 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages