Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Susan Van Niekerk Campaign Logo

Susan Van Niekerk Campaign

Ons Kom vra hulp van ons 

Gemeenskap om ons te help om 
fondse in te samel vir n dame wat 
so te Se heel te Mal doof is Sy het
Al te Saam 97% gehoor verlies ons 
het die fondse nodig om vir haar 
Nuwe gehoor aperate te laat maak 
Asb ons vra dat die gemeenskap 
Sal hande vat en Kyk of ons haar
Kan help Groot asb. Die Here seen 
Julle baie dankie. Sy het dit baie nodig 
Want Sonder dit Kan Sy Nie hoor Nie 
En Sy is n baie sagte en goeie mens 
En gee ook baie om vir Ander.🙏

Donor Messages