Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Verushka Oberholzer Dance Cause Logo

Verushka Oberholzer Dance Cause

My naam is Verushka Oberholzer en ek is 13 jaar oud. Ek kom met 'n baie swaar hart na julle toe. My dans skool is uitgenooi om volgende jaar na die L A Dance Tour toe te gaan. Ek wil baie graag gaan maar die toer kos ongeveer R45000.00 net om te gaan. 

To contribute, please select the project below and then the donate button next to the barometer...