Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Song release Campaign Logo

Song release Campaign

Janis, 'n musiekliefhebber, het sy lied "Wees net Beter" opgeneem en wil dit op alle platforms deel. Hy benodig borgskap - as elkeen van sy 225 vriende R200 bydra, kan die lied met 'n video vrygestel word. Fondse dek opname, mixing, mastering, video, en bemarking. Klik vir 'n voorsmakie: [skakel]. Dankie vir jou ondersteuning.

To contribute to this cause please click on the link below...

Please consider covering the platform fee, so more of your donations goes to our project.

Donor Messages

Hein
Lekker Jansie, sorrie eks bietjie laat. Mar alles vir die beste.
Anonymous
Sterkte Janis!
Anonymous
Lief jou seun. Het nog altyd geglo Jy gaan met jou musiek die Here verder eer. Kyk op en vorentoe. Jou journey saamt Hom , maak plek vir meer in die Koninkryk. All ons NZers.
Ouma Charlotte en Ouma Annatjie
Ons is trots op jou Janis. Baie sterkte en liefde!!
Robbie & Des
Vlieg hoog! Jy gaan nog ver kom, ons almal glo in jou.
Anonymous
If He commisions, you obey🔥🔥
Anonymous
Backing a buddy
Charl
Anonymous
Ons vertrou in jou toekomsdrome

Activity feed

Hein donated US $ 11 via Nuwe Afrikaanse "Song" vrystelling
18 Jan 2024 US $ 11
Anonymous donated US $ 57 via Nuwe Afrikaanse "Song" vrystelling
27 Nov 2023 US $ 57
Anonymous donated US $ 29 via Nuwe Afrikaanse "Song" vrystelling
26 Nov 2023 US $ 29
Ouma Charlotte en Ouma Annatjie donated R 400 via Nuwe Afrikaanse "Song" vrystelling
26 Nov 2023 R 400
Robbie & Des donated US $ 50 via Nuwe Afrikaanse "Song" vrystelling
25 Nov 2023 US $ 50